Aletheim 1

► Plaasmoord Hartbeespoort, man en vrou deur ongeveer 5 aanvallers oorval, man tussen bene geskiet en vrou noodlottig in bors ► Plaasaanval Tongaat KZN, 70-jarige man en familie deur drie gewapende aanvallers oorval – juweliersware, kontant en selfoon geroof ► Plaasaanval Onderstepoort/Haakdoornboom, drie aanvallers verrinneweer bejaarde egpaar 77 en 78 jaar oud, vrou heup gebreek, man ernstige kopwonde, aanvallers ontvlug met besittings en motor ► Bettysbaai oorval deur wegholbrand, 31 huise brand af, talle mense onder wie bejaardes verloor alles; vraag brandstigting? ► Valke en snuffelhond ontbloot kokaïne besending op Suid-Amerikaanse vragskip in Port Elizabeth hawe ter waarde van R720 miljoen ► Video sirkuleer op sosiale media van kommentaar deur swart man op kundige swart politiek in SA – vraag is leuens of waarheid – kliek hier om te oordeel ► Britse Laerhuis stem môre oor Brexit, groot toets vir eerste minister Theresa May ► Parlementêre mediaverklaring oor Koffiefontein plaasskietery betreur hartroerend dat Polisieman doodgeskiet is en een gewond, maar hoegenaamd geen melding dat twee blanke boere ook omgekom het nie

Nasionaal

'n Selfverduidelikende mediaverklaring van die VF Plus oor 'n ommeswaai van die EFF t.o.v. oud-pres. Jacob Zuma lui soos volg: “Die EFF het nou met…
Die ANC in Gauteng het geskok met die gehalte van persone, of gebrek daaraan, wat verlede week verkies is op sy provinsiale uitvoerende komitee (PUK).…
Gister het die Grondwethof beslis dat die aansoek om appèl van die LUR vir Onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, teen die Hoërskool Overvaal oor hul…
Die vereniging Gun Owners SA (GOSA), wat in 'n verbete stryd met die regering gewikkel is sodat vuurwapeneienaars wat nog nie hul lisensies hernu het…
In die Vrystaat, wat reeds platgeslaan is deur korrupsieskandale in die agt jaar van provinsiale bewind van voormalige premier Ace Magashule, is nog 'n geval…
Die koerant The Citizen berig dat Noordwes premier Job Mokgoro en “UN Coordinator” Nardos Bekele-Thomas ooreengekom het dat die provinsie onder “UN administration” geplaas word…
Bladsy 4 van 24

VVK2 banier