► OB Busisiwe Mkhwebane ondersoek nou ook pres. Cyril Ramaphosa vir bedrog voor Parlement en geldwassery met skenking ► Nuwe Minister van Gesondheid dr. Zweli Mkhize sê Nasionale Gesondheid Versekering (NGV) plan gaan geïmplementeer word – “Apartheid het gesê waaraan jy sal doodgaan, maar ANC regering gaan mediese behandeling bekostigbaar en toeganklik maak vir alle Suid-Afrikaners” ► Jongste verslag oor terreur op plase ► 27 Mei Joekie Nortje (80) en haar seun Johan (62) op plaas Nooitgedacht, Soutpansberg deur 5 aanvallers erg aangerand, o.a. met panga, Johan moet breinskandering ondergaan en Joekie fisio vir haar hande ► 5 Junie by Louis-Trichardt plaasbestuurder Ferdi Jacobs (35) deur 2 aanvallers met mes gesteek en oor kop geslaan, veg terug en aanvallers vlug ► Mediese Fakulteit van UV staak opleiding van studente van Pelonomi Hospitaal weens misdadige aanvalle deur inbrekers op dokters en mediese personeel ► Capitec nou grootste bank in SA volgens takke (840); Absa egter die meeste kitsbanke (8 961), met Standard Bank 2de meeste kitsbanke (7 140), Capitec 5 000 kitsbanke ► Gerda Steyn eerste vrou in Comrades Marathon oor 68,83 km in rekordtyd van 5:58:53 en algeheel 17de uit totaal van 21 625 atlete wat begin het ► Rafael Nadal wen Franse Tennis Ope vir rekord 12de keer – eerste keer dat tennisspeler dieselfde grand slam titel 12 keer wen ► Groot betogings in Hong Kong omdat Chinese regering op vasteland uitleweringswet wil implementeer vir Chinese in Hong Kong wat hulle soek vir “misdade” ► Krieket Proteas in Wêreldbeker vandag in reg of weg wedstryd teen Wes-Indië ►

Nasionaal

Aanhoudende berigte word ontvang van “UN” voertuie, vliegtuie en soldate in Suid-Afrika gesien. By hierdie skakel die volgende: ‘n Videogreep gesien word van VN-troepedraers op…
Die Gautengse premier David Makhura spoor in uitsprake mense aan om onmiddellik grond en geboue te beset sonder vergoeding aan die regmatige eienaars. Volgens hom…
Politieke kommentators met insig in die binnewerkinge van die ANC is dit redelik eens dat Ace Magashule en Supra Mahumapelo verbete teenstanders is van pres.…
Vrystaatse munisipaliteite het in die regeertyd van premier Ace Magashule 2009 – 2018 verval in patetiese of geen dienslewering en in finansiële bankrotskap, wat aanleiding…
In 'n mediaverklaring sê die Afrikanerbond o.a. die volgende oor hul uitnodiging aan pres. Cyril Ramaphosa om hulle toe te spreek tydens hul eeufeesviering verlede…
Op sosiale media is berigte ontvang van wit troepedraers gemerk VN Vredesmag wat op laebedtrokke vervoer is naby Bapsfontein, Pretoria – vir videogreep, kliek hier.…
Bladsy 8 van 27
Go to top