► OB Busisiwe Mkhwebane ondersoek nou ook pres. Cyril Ramaphosa vir bedrog voor Parlement en geldwassery met skenking ► Nuwe Minister van Gesondheid dr. Zweli Mkhize sê Nasionale Gesondheid Versekering (NGV) plan gaan geïmplementeer word – “Apartheid het gesê waaraan jy sal doodgaan, maar ANC regering gaan mediese behandeling bekostigbaar en toeganklik maak vir alle Suid-Afrikaners” ► Jongste verslag oor terreur op plase ► 27 Mei Joekie Nortje (80) en haar seun Johan (62) op plaas Nooitgedacht, Soutpansberg deur 5 aanvallers erg aangerand, o.a. met panga, Johan moet breinskandering ondergaan en Joekie fisio vir haar hande ► 5 Junie by Louis-Trichardt plaasbestuurder Ferdi Jacobs (35) deur 2 aanvallers met mes gesteek en oor kop geslaan, veg terug en aanvallers vlug ► Mediese Fakulteit van UV staak opleiding van studente van Pelonomi Hospitaal weens misdadige aanvalle deur inbrekers op dokters en mediese personeel ► Capitec nou grootste bank in SA volgens takke (840); Absa egter die meeste kitsbanke (8 961), met Standard Bank 2de meeste kitsbanke (7 140), Capitec 5 000 kitsbanke ► Gerda Steyn eerste vrou in Comrades Marathon oor 68,83 km in rekordtyd van 5:58:53 en algeheel 17de uit totaal van 21 625 atlete wat begin het ► Rafael Nadal wen Franse Tennis Ope vir rekord 12de keer – eerste keer dat tennisspeler dieselfde grand slam titel 12 keer wen ► Groot betogings in Hong Kong omdat Chinese regering op vasteland uitleweringswet wil implementeer vir Chinese in Hong Kong wat hulle soek vir “misdade” ► Krieket Proteas in Wêreldbeker vandag in reg of weg wedstryd teen Wes-Indië ►

Nasionaal

Cope-leier Mosiuoa Lekota het reëlreg standpunt ingeneem teenoor die tirade van Julius Malema van die EFF in die Parlement dat die massa eenvoudig moet voortgaan…
Volgens die jongste verslag van die Ouditeur-generaal is daar nie een munisipaliteit in die Vrystaat wat tans finansieel volhoubaar is nie en is die munisipale…
N.a.v. die Akkoord wat op 23 April 1994 aangegaan is tussen die destydse Nasionale Party, die ANC en die VryheidsFront en welke dokument deur verskeie…
Tydens die bespreking van die begrotingspos van die Dept. van Kommunikasie in die Parlement, het adv. Anton Alberts van die VF Plus o.a. gesê: “Dit…
Dit is gisteroggend bekend gemaak dat die federale bestuur van die DA die lidmaatskap van Patricia de Lille van die party beëindig het en dat…
Die Grondwethof het bevind dat die redes van voormalige Minister van Maatskaplike Ontwikkeling en nou Minister vir Vroue in die Presidensie Bathabile Dlamini uiters onbevredigend…
Bladsy 9 van 27
Go to top