► OB Busisiwe Mkhwebane ondersoek nou ook pres. Cyril Ramaphosa vir bedrog voor Parlement en geldwassery met skenking ► Nuwe Minister van Gesondheid dr. Zweli Mkhize sê Nasionale Gesondheid Versekering (NGV) plan gaan geïmplementeer word – “Apartheid het gesê waaraan jy sal doodgaan, maar ANC regering gaan mediese behandeling bekostigbaar en toeganklik maak vir alle Suid-Afrikaners” ► Jongste verslag oor terreur op plase ► 27 Mei Joekie Nortje (80) en haar seun Johan (62) op plaas Nooitgedacht, Soutpansberg deur 5 aanvallers erg aangerand, o.a. met panga, Johan moet breinskandering ondergaan en Joekie fisio vir haar hande ► 5 Junie by Louis-Trichardt plaasbestuurder Ferdi Jacobs (35) deur 2 aanvallers met mes gesteek en oor kop geslaan, veg terug en aanvallers vlug ► Mediese Fakulteit van UV staak opleiding van studente van Pelonomi Hospitaal weens misdadige aanvalle deur inbrekers op dokters en mediese personeel ► Capitec nou grootste bank in SA volgens takke (840); Absa egter die meeste kitsbanke (8 961), met Standard Bank 2de meeste kitsbanke (7 140), Capitec 5 000 kitsbanke ► Gerda Steyn eerste vrou in Comrades Marathon oor 68,83 km in rekordtyd van 5:58:53 en algeheel 17de uit totaal van 21 625 atlete wat begin het ► Rafael Nadal wen Franse Tennis Ope vir rekord 12de keer – eerste keer dat tennisspeler dieselfde grand slam titel 12 keer wen ► Groot betogings in Hong Kong omdat Chinese regering op vasteland uitleweringswet wil implementeer vir Chinese in Hong Kong wat hulle soek vir “misdade” ► Krieket Proteas in Wêreldbeker vandag in reg of weg wedstryd teen Wes-Indië ►

Nasionaal

Die katnes van korrupsie wat voormalige Vrystaatse premier en huidige ANC sektretaris-generaal Ace Magashule in die provinsie nagelaat het, is met verdere onthullings deur die…
Die Minister van Finansies Nhlanhla Nene het in die Public Procurement Review  wat vandeesmaand in de Parlement ter tafel gelê is, bekendgemaak dat 2 704…
Gister is die land op 'n mespunt gebalanseer met die landswye staking wat die vakbond SA Federation of Trade Unions (SAFTU), in samewerking met 23…
Die vakbond Solidariteit het onthul dat die Denel verlede jaar R1,1 miljoen betaal het vir ʼn “beurs” vir vlieglesse vir die seun van Noordwes premier…
Voormalige ANC-LP Fytjie Mentor het die kat in die duiwehok gegooi op haar Facebookblad met 'n plasing dat oud-pres. Jacob Zuma op 14 Februarie 2018…
Volgens 'n berig in Daily Maverick beplan die ANC om 11 April 'n mosie in die Parlement ter tafel te lê dat die Parlement die…
Bladsy 10 van 27
Go to top