► OB Busisiwe Mkhwebane ondersoek nou ook pres. Cyril Ramaphosa vir bedrog voor Parlement en geldwassery met skenking ► Nuwe Minister van Gesondheid dr. Zweli Mkhize sê Nasionale Gesondheid Versekering (NGV) plan gaan geïmplementeer word – “Apartheid het gesê waaraan jy sal doodgaan, maar ANC regering gaan mediese behandeling bekostigbaar en toeganklik maak vir alle Suid-Afrikaners” ► Jongste verslag oor terreur op plase ► 27 Mei Joekie Nortje (80) en haar seun Johan (62) op plaas Nooitgedacht, Soutpansberg deur 5 aanvallers erg aangerand, o.a. met panga, Johan moet breinskandering ondergaan en Joekie fisio vir haar hande ► 5 Junie by Louis-Trichardt plaasbestuurder Ferdi Jacobs (35) deur 2 aanvallers met mes gesteek en oor kop geslaan, veg terug en aanvallers vlug ► Mediese Fakulteit van UV staak opleiding van studente van Pelonomi Hospitaal weens misdadige aanvalle deur inbrekers op dokters en mediese personeel ► Capitec nou grootste bank in SA volgens takke (840); Absa egter die meeste kitsbanke (8 961), met Standard Bank 2de meeste kitsbanke (7 140), Capitec 5 000 kitsbanke ► Gerda Steyn eerste vrou in Comrades Marathon oor 68,83 km in rekordtyd van 5:58:53 en algeheel 17de uit totaal van 21 625 atlete wat begin het ► Rafael Nadal wen Franse Tennis Ope vir rekord 12de keer – eerste keer dat tennisspeler dieselfde grand slam titel 12 keer wen ► Groot betogings in Hong Kong omdat Chinese regering op vasteland uitleweringswet wil implementeer vir Chinese in Hong Kong wat hulle soek vir “misdade” ► Krieket Proteas in Wêreldbeker vandag in reg of weg wedstryd teen Wes-Indië ►

Nasionaal

Verslae van protesaksies in verskillende dele van Suid-Afrika gister is ontvang soos wat die onwettige betogers in massas opgeruk het. Die doel is duidelik, om…
Volgens die topbestuur van SAPD is daar 32 senior bestuurslede en meer as 4 100 gewone lede van die mag wat kriminele rekords het. Omtrent…
Die Sunday Times berig dat voormalige ANC president, Jacob Zuma, het nie net die destydse Libiese diktator, Muammar Gaddafi en sy familie beskerm in 2011…
'n Studie deur die Kaapstadse Metro toon dat die stad oor ses jaar weens verstedeliking ongeveer 500 000 nuwe inwoners kan bykry. Die ontwikkelingsplan van…
Die Houtbaai-verkiesingsdebat geborg deur SABC Nuus het nie uitgedraai soos verwag nie. Vanoggend het inwoners van Houtbaai ’n geleentheid gekry om om hul frustrasies aan…
Ons wil weer waardering betuig vir in besonder die Zondo-kommissie onder voorsitterskap van adjunk-hoofregter Raymond Zondo vir die uitstekende wyse waarop die gruwels van staatskaping…
Bladsy 2 van 27
Go to top