Van Niekerkshof Kennels

► Ope twiet aan die staatshoof: “Mnr. die President, hoe is dit dat u noem glad nie in die Parlement gruwelike plaasmoorde nie, maar u sê u gaan die grond van die oorblywendes vat sonder vergoeding?” ► Ope twiet aan pres. Ramaphosa: “Dis 'n leuen, mnr. die President, blankes het nog nooit grond van swartmense gesteel nie.” ► Bewyse en nogmaals bewyse word gevra vir die bewerings dat blankes grond van swartmense gesteel het ► Blankes het vanaf die 1700’s in grootliks onbewoonde gebiede ingetrek en in onbesette gebiede gevestig ► Blankes en swartmense het suidelike Afrika vanaf die 1700’s gelyktydig bevolk – een uit die noorde en die ander uit die suide ► Met bevolking van die land het blankes swartes voorgestel aan die alfabet, die wiel en die reg van die wet ► Vyf Polisielede in gewapende aanval op Ngcobo Polisiestasie naby Queenstown

burgerlike journalistiek banier  Photo and Frame Banier 2018

Regering keur 27 hernubare projekte goed

Die Kabinet het verlede week i.t.v. die Geïntegreerde Hulpbronplan oftewel IRP 'n totaal van 27 hernubare energieprojekte goedgekeur, nadat die projekte ook deur Eskom ingevolge die energie-aankoopplan die groenlig gegee is. Besonderhede omtrent die 27 projekte is op hierdie stadium nie beskikbaar nie, maar die individuele kontrakte is tans in 'n proses om met die applikante onderteken te word. Die 27 projekte is waarskynlik 'n mengsel van steenkool, son, wind en hidro.

Meer besonderhede word verwag wanneer die amptelike IRP dokument deur die minister van Energie David Mahlobo bekend gemaak word. Die aanduidings is dat hierdie dokument ook vir die hoogs omstrede kernkragprogram voorsiening sal maak. Laasgenoemde is deurgestoomroller voor die ANC-verkiesingskonferensie die komende naweek.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

VVK2 banier