► Volgens SA in Instituut vir Rasseverhoudinge (SAIRV) toon jongste misdaadstatistiek vir SAPD tesame met vorige statistiek dat sedert 1994 in SA sowat 500 000 moorde gepleeg is en 1 miljoen verkragtings ► Prof. Rudolph Zinn van Unisa sê uit navorsing blyk dit dat van die misdadigers voer tot 107 misdrywe uit voordat hulle gearresteer word ► Solidariteit Netwerk loods nuwe Sol-Tech kampus in Pretoria teen koste van R300 miljoen, sal huidige kampus vir 1 200 studente verdubbel en sal na verwagting deure open in Januarie 2021 ► Kyk by hierdie video hoe top bevelvoerders van SA Vloot en Lugmag in Parlement getuig hoe vloot en lugmag op rand van ineenstorting is ► Vrou (55) in Oos-Vrystaat gisteraand terwyl sy gebad op ‘n plaas aangeval en verkrag, aanvaller vlug en niks gesteel nie ► Op die Economic Freedom of the World (EFW) 2019 verslag val Suid-Afrika 54 plekke na nr. 101 uit 162 lande, vanaf plek 47 in 2000 – volg hierdie skakel vir meer inligting ►Dit lyk of Britse premier Boris Johnson ‘n deurbraak met Brexit kan maak na ooreenkoms oor grensbeheer met Ierse Democratic Unionist Party (DUP) ► Voormalige Bok-afrigter Peter de Villiers sê hy gaan nie Springbokke vanjaar by Wêreldbeker ondersteun nie, omrede vroeëre betrokkenheid van Eben Etzebeth by onderonsie met twee bruin mense in Langebaan ►

Sport

Julie is die bedrywigste sportmaand wêreldwyd en vanjaar is geen uitsondering nie - van die hoogtepunte is die volgende: Wêreldbeker Krieket: Die Proteas het onvoorsiens…
‘n Sportlegende in die ware sin van die woord het sopas gegroet met die heengaan van beroemde langafstandatleet Jackie Mekler op 87-jarige ouderdom. Hy het…
‘n Hele reeks groot wêreldsportgeleeenthede vind vandeesmaand en volgende maand plaas en waaraan Suid-Afrika ook deelneem, soos o.a.: Die Krieket Wêreldbeker word tans op verskillende…
Verlede maand met die kies van die nasionale senior netbalgroep vir die Wêreld toernooi volgende maand in Liverpool, Engeland het Netbal SA (NSA) sowel as…
Teen alle verwagtinge in het die Proteas tot dusver in die hek geduik met die Krieket Wêreldbeker in Engeland en die eerste drie wedstryde op…
In sport, soos in die lewe, gaan dit dikwels nie oor die uitblinkers en die pryswenners nie, maar of jy met jou spesifieke talente jou…
Bladsy 1 van 8
Go to top