► Met meer as 80% van stemme getel in die verkiesing, staan nasionaal die ANC op sowat 57%, DA 22%, EFF 10%, IVP 3% en VF Plus 2,5%, met die res in bondel agterna ► Wat provinsies betref, is ANC loshande top in agt van die nege, met die Wes-Kaap wat steeds onder DA bly ► Algemene patrone op hierdie stadium is dat die ANC redelik gevaar het ten spyte van skandes van staatskaping en die gemors waarin die land gedompel is; DA het nie aan verwagtinge voldoen nie en is waarskynlik grootste verloorder om verskeie redes; IVP, VF Plus en EFF het almal hul mindere steun feitlik verdubbel, grootbek BLF heeltemal uit die bus met slegs sowat 8 000 stemme in totaal ► Kleiner partye maak groot bohaai oor bedrog met stemmery in die verkiesing, maar OVK sê ná deeglike ondersoek is weinig stawende bewyse gevind; luister bv. na hierdie stemgreep van Front Nasionaal en vorm jou eie mening ► Alliance Defending the Autonomy of Churches in SA (AdacSA) vandag in Pretoria se hooggeregshof vir saak om outonomie van kerke en godsdiensvryheid in SA te verdedig ► Zondo-kommissie hoor oor Transnet dat finansiële hoof van die maatskappy het mag gehad om kontrakte en tenders van tot R1 miljard alleen toe te ken ► MTN, een van die boikotters van Steve Hofmeyr, verloor in eerste kwartaal vanjaar meer as 1,3 miljoen kliënte ► Oor wie die beste skolerugbyspan in die land is, word môre in Bloemfontein bepaal wanneer Grey Kollege en Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) mekaar pak ►

Sport

Bergfietsry is vanweë die uitdaging wat die aktiwiteit bied, asook die feit dat dit deur jonk en oud beoefen kan word, 'n sport wat vinnig…
Wimbledon 2017 het op 3 Julie afgeskop te midde van groot opwinding oor wie vanjaar bo gaan uitkom in die verskillende kategorieë. Die toernooi, een…
In die 104de Tour de France wat op 1 Julie in Duitsland begin het en 3 540 km later op 23 Julie in Marseille, Frankryk,…
Wimbledon 2017 het op 3 Julie afgeskop te midde van groot opwinding oor wie vanjaar bo gaan uitkom in die verskillende kategorieë. Die toernooi, een…
Op Sondag 4 Junie het die 92ste Comrades Marathon oor sowat 87 km tussen Durban en Pietermaritzburg weer sy kwota drama opgelewer. Daar is iets…
Dit is duidelik dat met die Super-rugbyreeks dit meer gaan oor die geld wat rugby-administrateurs uit TV-regte uit die sport kan verdien as oor die…
Bladsy 3 van 7
Go to top