► In Mediumtermynbegroting van Minister van Finansies Tito Mboweni feitlik geen melding van landbou en die geweldige druk op boere oor wydverspreide droogte; op vraag van VF Plus pres. Cyril Ramaphosa ontwykend oor enige bystand aan kommersiële boere ► VF-Plus in Gauteng sê Gauteng Onderwysdepartement moontlik skuldig aan onreëlmatige besteding van R1,2 miljard i.v.m. skoolsvoedingsprojek, dít terwyl die LUR vir Onderwys Panyaza Lesufi Afrikaanse skole vir geringste vermoedelike oortredinge aanspreek ► Dit blyk of dorpe Dewetsdorp, Vanstadensrus en Wepener feitlik geen munisipale dienste ontvang vanaf Mangaung Metro onder wie hulle ingedeel is nie ► Adjunk-pres. David Mabuza op besoek aan China tydens sitting van SA-China Bilaterale Kommissie wys op die talle geïntegreerde tussen die twee lande o.a. dat 65 Chinese maatskappye R116 miljard in SA belê het (hierdie syfer soos genoem, Ditsem Nuus kan nie korrektheid verifieer nie) ► Stad Kaapstad ontvang R300 miljoen van Nederlandse regering om MyCiti snelbusdiens na Khayelitsha en Nyanga uit te brei ► Nederlandse man (35) en vrou (75) in Marlothpark, Komatipoort, vermoor deur versmoring deur hul monde toe te prop, man se vrou en dogter oorleef aanval ► Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers stem 232-196 ten gunste van verdere ondersoek of pres. Donald Trump in staat van beskuldiging geplaas moet word oor Oekraïne ► China Mobile in China maak bekend dat sy 5G-tegnologie, 100 keer vinniger as 4G, nou in 50 stede insluitende Beijing en Sjanghai beskikbaar is ►

Sport

Wimbledon 2017 het op 3 Julie afgeskop te midde van groot opwinding oor wie vanjaar bo gaan uitkom in die verskillende kategorieë. Die toernooi, een…
Op Sondag 4 Junie het die 92ste Comrades Marathon oor sowat 87 km tussen Durban en Pietermaritzburg weer sy kwota drama opgelewer. Daar is iets…
Dit is duidelik dat met die Super-rugbyreeks dit meer gaan oor die geld wat rugby-administrateurs uit TV-regte uit die sport kan verdien as oor die…
Ons is ook opgewonde oor die keuse van Warren Whitely as Springbokkaptein en meen dit is die enigste regte keuse en dat hy dit deur…
SA rugbyspelers verdien sakke vol geld met hul rugby by Franse klubs, met Duane Vermeulen bo-aan die lys met sowat R8,7 miljoen per seisoen by…
Die SuperSport Uitdaagreeks vir die volgende vier maande in die land is bekendgestel en waarin klub- en provinsiale spanne van 14 provinsies en Namibië gaan…
Bladsy 5 van 8
Go to top