►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

SA rugbyspelers verdien miljoene in Frankryk

Duane Vermeulen Duane Vermeulen http://www.sarugbymag.co.za

SA rugbyspelers verdien sakke vol geld met hul rugby by Franse klubs, met Duane Vermeulen bo-aan die lys met sowat R8,7 miljoen per seisoen by Toulon. Bismarck du Plessis kry R7,2 miljoen per seisoen by Montpellier en Bryan Habana (Toulon) en Gio Aplon (Grenoble) elk R4,3 miljoen. Heel bo-aan die lys egter is die voormalige All Black losskakel Dan Carter (Racing 92) met R21,75 miljoen per seisoen.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top