►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►
×

Waarskuwing

JUser: :_load: Kan nie gebruiker laai met id: 42

Eerste o/90 kg Sterkmankompetisie

Die groot toets was die item met die groot balle – hier Terence Viviers aan die stoei daarmee tydens die kompetisie in Bloemfontein. Die algehele wenners van die eerste drie plekke in die o/90 kg kompetisie te Bloemfontein, van links Gerrit Taljaard (eerste), Terence Viviers (tweede) en Billy van Tonder (derde). Die groot toets was die item met die groot balle – hier Terence Viviers aan die stoei daarmee tydens die kompetisie in Bloemfontein. Die algehele wenners van die eerste drie plekke in die o/90 kg kompetisie te Bloemfontein, van links Gerrit Taljaard (eerste), Terence Viviers (tweede) en Billy van Tonder (derde).

Sportredaksie
Die eerste Sterkmankompetisie vir o/90 kg deelnemers is op Saterdag 23 Mei 2015 by The Training Edge Gimnasium, Fichardtpark, Bloemfontein aangebied. Topdeelnemers vanoor die land het teen plaaslike kragmanne meegeding.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top