► Beurtkrag: pres. CR en Eskom sê skuld vir Vlak 4 is sikloon in Mosambiek en Zimbabwe wat kraglyne met Cabora Bassa ontwrig ► MTN swig voor druk van Panyaza Lesufi en andere en onttrek borgskap vir Afrikaans is Groot oor deelname van Steve Hofmeyr ► Black Business Council (BBC) kondig voorneme aan om nuwe bank vir swart entrepreneurs te stig in samewerking met Reserwebank, vir verder fondse beoog pensioengeld onder bestuur van OBK ► Eerste pad van herwinde plastiek afval word tans by Jeffreysbaai gebou deur Kouga Munisipaliteit in samewerking met Skotse maatskappy MacRebur, word gesê is goedkoper as teer, maar hou langer – volg hierdie skakel ► Fooi van kurator SizweNtsalubaGobodo vir likwidasie van FBS Bank is R21,6 miljoen ► Vermoede op sosiale media dat skietery van Moslems in Christchurch, Nieu-Zeeland, vooraf beplan om simpatie vir Moslems in Nieu-Zeeland en Australië op te wek vir groter immigrasie na die twee lande soos in infiltrasie in Europa ► Nog kommentaar op sosiale media wys daarop dat Moslems wêreldwyd die grootste enkele vervolgers en moordenaar van Christene is, Somalië, Libië, Pakistan, Jemen, Iran, Sirië, Irak, Saoedi-Arabië, Egipte, Oesbekistan, Nigerië, Turkye en vele ander lande – besoek www.opendoors.org.za ► Pas verneem skietery in Utrecht, Nederland, op trem, een persoon gedood, skieter nog op vrye voet, nuus besig om te breek ► In Algerië tree pres. Abdel Aziz Bouteflika (82) ná 20 jaar af en word nuwe kabinet met Noureddine Bedoui aangewys, maar duisende betogers eis vrye verkiesing ► Luister hoe word Die Stem gisteraand by 'n konsert in Vlaandere, België, gesing in simpatie met blanke Suid-Afrikaners ►
Die swart aktivistiese dagblad Afro Voice, voorheen The New Age van die Guptas, het verlede Donderdag met een dag kennis, sy deure gesluit, met as…
Die Bloudruk Groep van die Wes-Kaap het aangekondig dat hulle die eerste Afrikaanse digitale TV kanaal op 1 September 2018 gaan loods. ‘n Mediaverklaring lui…
In die film Krotoa wat onlangs vrygestel is, word beweer dat Jan van Riebeeck 'n buite-egtelike verhouding met die Khoi-vrou genaamd Krotoa gehad het en…
Die bekendstelling van die Gariep Kunstefees wat vanjaar vanaf 31 Aug. tot 3 Sep. in Kimberley gehou word, het vandag afgeskop. Die feesprogram, wat vervat…
Veral drie Afrikaanse rolprente het onlangs rekordinkomste by die loket behaal – Vir altyd staan uit met ‘n rekord van R15,6 miljoen, Vir die voëls…
    Tydens die #FliekOpDieVeld-projek van AfriForum word die Afrikaanse film Modder en Bloed op grootskerm vertoon aan gemeenskappe op 36 dorpe in 7 provinsies…
Bladsy 1 van 2
Go to top