Report comment

Goeie dag
Ek is opsoek na geloftedag byeenskomste vir 2018.
As iemand my kan help sal ek dit hoog opprys stel
Byvoorbaat dank
Assie van Aswegen