Van Niekerkshof Kennels

► Roemenië sluit aan by Hongarye, Pole Slowakye en Tsjeggiese Republiek om Moslem-migrante te verbied ► OB Busisiwe Mkhwebane gaan twee top ANC’s en voormalige Vrystaatse politici Ace Magashule en Mosebenzi Zwane ondersoek oor Vrede suiwelskandaal ► Inbraak by Valke-kantoor in Kaapstad – baie vrae daaroor ► Wreedaardige aanval op Mike Bonnette, boer van Chrissiesfontein, Midvaal-distrik – wonderbaarlik oorleef ► Mangaung Metro burgemeester weier openbare vergadering oor waterkrisis in die metro ► Britse regering skenk R858 miljoen aan pres. Cyril Ramaphosa ondanks of danksy sy voorneme om grond in SA te onteien sonder vergoeding ► Minister van Polisie Bheki Cele weier dat spesiale eenhede vir plaasveiligheid ingestel word ► Statebondsberaad in Londen met 53 staatshoofde; Brittanje nuwe bande vir Brexit ► Meer nuus op www.ditsem,net en Ditsem Facebook; teken in op DitsemBlits

burgerlike journalistiek banier  Photo and Frame Banier 2018

Verwysings poort (40)

Jaarlikse Imagine Christelike fees vir jong mense vanoor die land vanjaar gehou 6-8 April te Nampopark Bothaville, Megapark Bredasdorp en Zwartkloof Warmbad

https://www.facebook.com/events/537760959899494/

Rooikonvooi vragmotors van Burre Burger van Blinkwatermeule, Middelburg, Mpumalanga, lewer 699ste vrag voer af vir droogtegeteisterde boere in Boesmanland en Namakwaland

https://www.netwerk24.com/huisgenoot/Nuus/samaritane-help-droogtegeteisterde-noord-kaap-20180305

Bladsy 1 van 3

VVK2 banier