► MRK besluit om sy hoof van regsdienste Buang Jones te ondersoek en te verbied om weer met media te praat oor sy voortydige en rassistiese kommentaar oor Eben Etzebeth-saak ► Volgens die organisasie ToekomsVonk was daar vanaf 1 Januarie vanjaar tot 30 September 350 plaasaanvalle en 41 plaasmoorde in SA, oudste slagoffer 96 jaar, gemiddeld 4 aanvallers per voorval, met in een geval 20 aanvallers ► Volgens syfers van Minister van Basiese Onderwys Angie Motshekga is daar tans 1 126 openbare enkelmedium Afrikaanse skole in die land, teenoor 1 279 in 2017; 1 112 openbare skole dubbelmedium in Afrikaans en Engels, dus tans 2 238 skole wat onderrig in Afrikaans ► Universiteit van Vrystaat weier om erflating te aanvaar vir ’n “blanke, behoeftige, talentvolle student”; hooggeregshof in Bloemfontein staan aansoek van FNB toe dat “blanke” uit die testament geskrap word ► NG Kerk Algemene Sinode besluit om formulering van beleid oor selfdegeslagverhoudings van heel vooraf te begin ► Terwyl sommige banke takke sluit, kondig FNB aan dat dit vanjaar 7 takke gaan open in Oos-Kaap, Mpumalanga, Limpopo, Gauteng en Wes-Kaap ► Ter viering van 70-jaar van Kommunisme in China vertoon Chinese weermag in Beijing skrikwekkende interkontinentale wapentuig – sien videogreep ► Ditsem Nuus besig om spesiale fokus saam te stel getiteld Tuisskoling: Oplossing vir onderwyskrisis in die land – enige diensverskaffer of rolspeler in die bedryf wat inset wil maak, skakel 082 773 2150 of advertensies@ditsem.net ► Projek VatVyf kry reaksie op beplande projek Operasie Brandhout om blanke Afrikanermeisies en -vroue in Nigeriese seksslawehandel in die land te probeer bevry, nog medewerkers / ondersteuners / finansiering benodig – skakel 053 207 0127 of epos projekvatvyf@gmail.com – sien videogreep ►

Verwysings poort (40)

Ditsem Nuus verwelkom enige nuuswenke van nuus wat saak maak. Dit wat jy dink werklik belangrik is vir Afrikaanssprekendes en Afrikaners. Jy kan dit epos vir ons na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., Whatsapp na 081 719 9390, deel op ons Facebook blad ‘Ditsem Nuus’ of ons ‘tag’ op twitter @DitsemNuus. Ons moedig julle ook aan om video’s of foto’s te neem, ons lewe vandag in ‘n era van burgerlike joernalistiek – enigiemand kan ‘n joernalis wees. Deel dit wat jy dink saak maak en versprei die nuus!

Ons is mekaar se oë en ore ten einde ‘n ingeligte gemeenskap te wees.

Op 25 April 2017 is die Maluti-a-Phofung Spesiale Ekonomiese Sone (MAP-SEZ) by Harrismith deur pres. Jacob Zuma en Vrystaatse premier Ace Magashule onthul, maar in 'n mediaverklaring wys DA leier in die Vrystaatse Wetgewer, Roy Jankielsohn, daarop dat die hoë ideaal in effek net 'n bol wind is. Die MAP-SEZ by Harrismith as 'n binnelandse hawe met doanegeriewe op die bedrywige roete tussen Gauteng en Durban en aangrensend aan Tshiame by Harrismith en QwaQwa met miljoene swart werkloses is al vir jare 'n prospek, maar is eers op 25 April 2017 onthul. Jankielsohn wys egter in 'n mediaverklaring daarop dat van die gespesialiseerde geboue benodig vir die SEZ om te funksioneer teen sowat R1,5 miljard en skepping van 29 000 werksgeleenthede het tot dusver dadels gekom. Wat gebeur het, is dat 'n sekuriteitsheining om die geoormerkte perseel opgerig is teen 'n kkoste van sowat R40 miljoen en met skepping van 70 tydelike werksgeleenthede, maar dat die heining reeds grootliks gevandaliseer is. Om die kersie op die koek te plaas, is die Maluti-a-Phofung Plaaslike Munisipaliteit met Magashule-lojalis Vusi Tshabalala as burgemeester tegnies bankrot en deur die OG bevind as sittende met meer as R1 miljard ongemagtigde uitgawes. Dit is 'n donker prentjie wat deel vorm van die nag waarin die Vrystaatse ekonomie en regering in die Vrystaat verval het onder die uiters korrupte premierskap van Magashule. Vir die volle Jankielsohn-mediavrystelling, kliek hier.

http://www.politicsweb.co.za/politics/zumas-economic-zone-relaunch-just-a-pr-campaign--r

Super Rugby: Kings wen ver, maar Cheetahs se tjank weer afgetrap http://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/kings-put-woeful-rebels-to-the-sword-20170429 http://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/classy-crusaders-run-cheetahs-ragged-20170429
Swaargewig bokslegende Wladimir Klitschko (41) net twee jaar te lank aangehou? http://www.bbc.com/sport/boxing/39748791 Anthony Joshua stops Wladimir Klitschko
Pres. Trump eerste 100 dae: Meer verkiesingsbeloftes nie nagekom as wel nagekom? http://www.npr.org/2017/04/29/526211042/trump-holds-rally-in-pennsylvania-as-journalists-gather-at-annual-d-c-dinner
Pres. Zuma verhoed om te praat op nasionale Meidagviering in Bloemfontein https://www.dailymaverick.co.za/article/2017-04-26-may-day-unions-dont-want-zuma-to-address-rally/
Vanaf 1 Februarie 1997 is aborsies wettig in SA – die afgelope 20 jaar het so meer as 1,4 miljoen babas hul lewens wettig verloor http://www.polity.org.za/article/marchers-to-mourn-14-million-babies-killed-by-abortion-on-20th-anniversary-of-sa-abortion-law-2017-01-31
Parlement hoor in 2015/16 het R58,94 miljard onwettig uit SA gevloei in sowat 9 miljoen verdagte transaksies http://city-press.news24.com/News/almost-r60-billion-flows-out-of-sa-illicitly-20170316
WGO sê teen 2025 sal helfte van wêreldbevolking, SA ingesluit, in waterskaarsgebiede leef http://www.scoopnest.com/user/WHO/844552067469467648
Bladsy 2 van 3
Go to top