►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Syngenta Sa, in samewerking met Grain SA en die Sakeskool van die Universiteit van die Vrystaat, lei jaarliks geselekteerde jong landbouers op in ‘n drie maande kursus in gesindhede en tegnieke van die moderne landboubedryf. Bekend as die Grain Academy stel dit die kursusgangers in staat om leiding te neem t.o.v. die unieke hedendaagse uitdagings in die landboubedryf.

Vanjaar op 23 Junie het 19 jong landbouers wat die kursus voltooi het, geproduseer tydens ‘n formele plegtigheid by die UV. vir ‘n kort videogreep oor hierdie geleentheid, kliek hier

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top