►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

'n Betoger wat verlede Dinsdag by Hoërskool Overvaal deur die Polisie gewond is, lewer 'n verbasende getuienis oor sy herbesinning van die situasie – luister gerus daarna in 'n videogreep by hierdie skakel:

Dit wys duidelik die groot leuen van die aanval op Overvaal, dat nie daaroor op loop gesit moet word nie en dat daar ook onder swart mense redelikheid is. Dit wys ook die taal wat soms die beste verstaan word.

KYK VIDEOGREEP HIER

 

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top