ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Berigte dat Dept. Water en Sanitasie en Prasa 2 kontrakte van R70 miljard vir Chinese wil toeken sonder Tesourie-magtiging -►Welgedaan Kevin Anderson! Jammer dat jy teen Nadal in die eindstryd van Amerikaanse Ope vasgeval het -►Orkaan Irma skade van $120 miljard in Florida en Karibiese Eilande -►VSA bloei al meer in buitelandse oorloë onder Trump na 16 jaar onder Bush en Obama

Terme en Voorwaardes vir DitsemBlits inteken pakket

1.) Terugbetalingsbeleid (Refund policy):

Die intekenfooi betaalbaar om die weeklikse elektroniese nuusbrief Ditsemblits te ontvang, is R20 per maand betaalbaar vooruit vir 'n minimum van 12 x maande, welke bedrag geensins terugbetaalbaar is nie indien die kliënt gedurende die termyn ontvangs van die nuusbrief sou kanseleer.

2.) Terme en voorwaardes:

DitsemNuus stuur die weeklikse nuusbrief uit aan intekenare @ R20 per maand intekenfooi, welke bedrag vooruitbetaalbaar is vir 'n minimum van 12 x maande = R240 vir 12 maande, hierdie bedrag is betaalbaar in die rekening van DitsemBlits, Standard Bank, rekeningnommer 140 320 105, in welke geval die intekenaar 'n unieke verwyssingsnommer van Ditsem Nuus ontvang en ook die DitsemBlits dan per epos ontvang vanaf die begin van die maand volgende op die maand van intekening, geldig vir die daaropvolgende 12 x maande. Die intekenaar onderneem omnie die nuusbrief aan te stuur aan enige ander persoon nie. Ditsem Nuus onderneem om alle besonderhede van die intekenaar vertroulik en slegs binne intieme rekords te bou en dit nie uit te gee aan enige buitepersoon of instansie nie.

3.) Sekuriteitsbeleid

Ditsem Nuus het by sy kantore te Oranje Eggo S39, Orania, maatreëls in plek ten einde te sorg dat alle inligting m.b.t intekenare op DitsemBlits veilig en sekuur is teen enige inbreek van of lekkasie na enige buite-instansie of persoon.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge