Alle stories onder die kategorie: AfriForum
AfriForum tak in Bloem
Kommentaar (0)
10/07/12
AfriForum sê dat ten einde hul veldtog vir billike en regmatige burgerregte ook in die Vrystaat sterker te vestig, veral in die lig van swak dienslewering, burgerlike diskriminasie en onveilige woonbuurte, word beplan om 'n AfriForum-tak te Bloemfontein te stig.
Lees meer...
Kategorie: AfriForum |
AfriForum veldtog teen Groenskrif oor Grondhervorming
Kommentaar (0)
29/06/12
AfriForum het bekendgemaak dat ‘n veldtog teen die Groenskrif oor Grondhervorming van stapel gestuur is wat o.m. ’n mini-dokumentêr oor die doelwitte en implikasies van die Groenskrif, ʼn aanlynpetisie, skrywes aan ambassades waarin die implikasies van die Groenskrif uiteengesit word en ’n verslag wat die korrupsie en wanbestuur binne die Dept. van Grondhervorming uitwys.
Lees meer...
Kategorie: AfriForum |
“Kodesa” oor plaaslike regering bepleit
Kommentaar (0)
22/09/11
AfriForum het voorgestel dat daar besin moet word oor herstrukturering van plaaslike regerings en die rol wat die burgerlike samelewing daarin speel. Dit volg nadat Minister van Finansies Pravin Gordhan uitgevaar het teen inwoners- en belastingverenigings wat erfbelasting weerhou weens die chaos in verskeie munisipaliteite.
Lees meer...
Kategorie: AfriForum | Pravin Gordhan | Swak dienslewering |
[1]
16/06/13 om 11:29:33
“Parlement laat mense in die steek”
Izak du Toit sê:
"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."
16/06/13 om 11:15:17
Sasol miljarde rand uit die sak
Izak du Toit sê:
"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."
16/06/13 om 11:10:12
Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig
Izak du Toit sê:
"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."
12/06/13 om 11:04:56
Ditsem: Naamsaanpassing
C P du Toit sê:
"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."