Alle stories onder die kategorie: Afrikaans
GHA gedigtekompetisie
Kommentaar (0)
15/11/12
Die uitslag van die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) Gedigtekompetisie is tydens ‘n glansgeleentheid op Saterdag 10 November 2012 in Pretoria bekendgemaak.
Lees meer...
Kategorie: Afrikaans |
Afrikaans by UJ laaste stuiptrekkings
Kommentaar (0)
30/08/12
Die jongste aanduidings is dat Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) besig is om sy laaste stuiptrekkings te gee. Die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU) was die voorloper van die UJ, toe dit in 1967 met 700 studente in Johannesburg begin is, met Afrikaans as voertaal.
Lees meer...
Kategorie: Afrikaans |
Skryfkunsslypskool
Kommentaar (0)
02/08/12
Die mediaverklaring lui: “Oggend en ’n bietjie met koffie-poëtiese prosa, kuier-poësie, en, wie weet: dalk 'n liriekie..? Kom geniet 'n kreatiewe skryfkunskursus met 'n verskil.
Lees meer...
Kategorie: Afrikaans |
Afrikaanse Taaldag, 14 Augustus 2012
Kommentaar (0)
25/07/12
‘n Taalkonferensie word op 14 Augustus 2012 aangebied deur die FAK en Regslui vir Afrikaans, in die SAOU Ouditorium, Garsfontein Pretoria, ten einde te besin oor strategiese opsies vir Afrikaans.
Lees meer...
Kategorie: Afrikaans |
Bloemfonteinse Skrywersvereniging
Kommentaar (0)
25/07/12
Wil jy stories skryf wat lesers se nekhare laat rys? Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) bied op Saterdag, 25 Augustus 2012, om 8:00 – 15h00 in die Nasionale Afrikaanse Leterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), Bloemfontein die jaarlikse Slypskool vir ontluikende skrywers aan onder leiding van die gewilde rillerskrywer, Francois Bloemhof.
Lees meer...
Kategorie: Afrikaans |
AfriForum oor Afrikaans in skole
Kommentaar (0)
21/06/12
In ’n mediaverklaring sê AfriForum daar is die afgelope tyd toenemende pogings van die Dept. van Onderwys om Afrikaanse skole op alle wettige en onwettige maniere te dwing om leerders in Engels te akkommodeer.
Lees meer...
Kategorie: Afrikaans |
Rekenaarleesprogram vir Afrikaans
Kommentaar (0)
20/04/12
Afrikaans as wetenskapstaal het ‘n hupstoot gekry met die bekendstelling van Dinklees met ‘n plan: ‘n kursus in gevorderde taalvaardighede, wat veral studente maar ook ander gebruikers van Afrikaans kan help om met groter begrip te lees.
Lees meer...
Kategorie: Afrikaans |
Raad op Finansiële Dienste sloer met Afrikaans
Kommentaar (0)
08/03/12
Die Raad op Finansiële Dienste (RFD) se sloerdery om die studiemateriaal vir die regulerende eksamens vir finansiële adviseurs in Afrikaans te laat vertaal, kan tot duisende werksverliese in die finansiële bedryf lei, aldus Solidariteit.
Lees meer...
Kategorie: Afrikaans |
Internasionale seminaar oor Afrikaans
Kommentaar (0)
08/03/12
Ná die suksesvolle seminaar van 2011, organiseer die Universiteit van Gent, België, weer hierdie jaar 'n week oor Afrikaanse taalkunde, letterkunde en kultuurgeskiedenis. Vanjaar sal die Internasionale Seminaar oor Afrikaans, soos dit hierdie keer genoem word, van Maandag 2 tot en met Vrydag 6 Julie 2012 plaasvind.
Lees meer...
Kategorie: Afrikaans |
Voorgestelde Taalwet verder gedruk
Kommentaar (0)
02/03/12
n ‘n mediaverklaring sê AfriForum dit het met teleurstelling kennis geneem van die Parlementêre portefeuljekomitee van Kuns en Kultuur se besluit om die weergawe van die konsep Talewet wat aan nasionale staatsdepartemente en nasionale entiteite voorskryf om voortaan drie tale te gebruik, waarvan twee sg. voorheen gemarginaliseerde tale moet wees, so te aanvaar vir voorlegging aan die parlement.
Lees meer...
Kategorie: Afrikaans |
18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet “gekheid”
jaap sê:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sê:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sê:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
19/05/13 om 06:27:41
Onrusbarende berigte
Carries sê:
"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."