Alle stories onder die kategorie: Gesondheid
Outismekongres 2012
Kommentaar (0)
17/08/12
Vanjaar se nasionale Outismekongres wat vanaf 18-19 Oktober 2012 te Pretoria plaasvind, is gerig op praktiese, Suid-Afrikaanse oplossings.
Lees meer...
Kategorie: Gesondheid |
Coke en kanker
Kommentaar (0)
22/03/12
Owerhede in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië het Coca-Cola, Pepsi en ander koeldrankvervaardigers gevra om óf kankerwaarskuwings op hul produkte aan te bring óf die vlakke van ’n sekere chemikalie in die koeldrank te verlaag.
Lees meer...
Kategorie: Gesondheid |
Gesonde leefstyl gemotiveer vir jeug
Kommentaar (0)
11/01/12
Adriaan Bergh, 2011 se Mnr. Suid-Afrika, skop op 17 Januarie 2012’n skooltoer af om 30 000 leerders in 50 skole in al nege provinsies te motiveer om’n gesonde en gebalanseerde leefstyl te volg. Hy besoek Bloemfontein op 7 en 8 Februarie. Bergh sê: “My ouers het die belangrikheid van balans by my ingeprent en as gevolg daarvan verstaan ek hoe belangrik dit is om sport, akademie en leierskap te balanseer.”
Lees meer...
Kategorie: Gesondheid |
[1]
18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet “gekheid”
jaap sê:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sê:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sê:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
17/05/13 om 08:28:45
Onrusbarende berigte
FRans Malherbe (Skuilnaam sê:
"Stem saam met Olivier.
Gee my die coordinate, dan kyk ons daarna me..."