Alle stories onder die kategorie: Korrupsie
DA oor korrupsie in VS-regering
Kommentaar (0)
22/10/12
Tydens ’n chaotiese byeenkoms in die Vrystaatse Wetgewer – daar was nie genoeg ANC-lede om ’n kworum vir ’n wettige sitting te vorm nie – het die leier van die DA in die Wetgewer, Roy Jankielsohn, die provinsiale regering ‘n “netwerk van misdaadsindikate” genoem wat die armes nóg armer maak weens grootskaalse korrupsie.
Lees meer...
Kategorie: Korrupsie |
SAUK weer in korrupsie
Kommentaar (0)
27/09/12
Die een topbestuur na die ander van die SAUK beland in ’n moeras van korrupsie. Die jongste is dat die huidige finansiële hoof, me. Gugu Duda, formeel van finansiële wanbestuur aangekla word.
Lees meer...
Kategorie: Korrupsie |
COSATU na bewering betrokke by e-tol
Kommentaar (0)
05/04/12
Terwyl COSATU een van die luidste teenstanders van die instelling van die e-tolstelsel is, het die City Press koerant berig dat die beleggingsarm van COSATU, Kopano Ke Matla, ‘n 3% aandeel het in Raubex, wat ’n kontrakbedrag van R800 miljoen ontvang het vir die implementering van die Gauteng snelwegprojek.
Lees meer...
Kategorie: Korrupsie |
Vrystaat paaie geknou deur korrupsie
Kommentaar (0)
31/03/12
In sy begrotingsrede vir 2012/13, het Vrystaatse LUR vir Polisie, Paaie en Vervoer Butana Khompela gesê meer as 70% van die Vrystaat se paaie is in ’n baie slegte toestand en die korrupsie met 23 tenders vir die herstel van paaie het die provinsie duur te staan gekom.
Lees meer...
Kategorie: Korrupsie |
[1]
18/05/13 om 01:12:38
Nuwe Smouswet “gekheid”
jaap sê:
"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."
17/05/13 om 11:30:12
Vrystaat Stadion meer leefbaar
J.Meyer sê:
"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."
16/05/13 om 10:02:15
Nog twee plaasaanvalle
Barend Kruger sê:
"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."
19/05/13 om 06:27:41
Onrusbarende berigte
Carries sê:
"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."