wordpress visitor
Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Alle stories onder die kategorie: Kultuur

Groot Trek-herdenking

Kommentaar (0)

19/02/13

As deel van die 175ste gedenkjaar van die Groot Trek, het ʼn groep mense en kinders te perd die pad van Kerkenberg tot by Bloukrans aangepak en op 17 Februarie die tog voltooi - presies 175 jaar ná die Bloukransmoorde waarin 185 Voortrekkerkinders en 345 volwassenes gesterf het.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

Benoemings vir Saftas

Kommentaar (0)

19/02/13

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

Liefling die Musical

Kommentaar (0)

22/10/12

Die musiekblyspel Liefling die Musical onder regie van Elna van der Walt, word vanaand en môre-aand in die Sand du Plessis Teater opgevoer.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

Petisie om koshuistradisies by Tuks te beskerm

Kommentaar (0)

02/08/12

AfriForum Jeug (AFJ) het aangekondig dat dit’n aanlynpetisie geloods het vir die beskerming van die Koshuis van die Jaar-titel by die Universiteit van Pretoria (UP), asook vir die beskerming en uitbou van gesonde koshuistradisies.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

Teater Picasso bied aan eenbedryfstuk Dis nou te laat

Kommentaar (0)

09/07/12

Teater Picasso, ’n private amateur toneelonderneming, bied op Woensdag,18 Julie 2012, om 19:30 die eenbedryfstuk Dis nou te laat, geskryf deur Louis de Villiers, aan in die Bainsvlei takbiblioteek, Boerneefstraat, Langenhovenpark.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

GHA Gedigtekompetisie

Kommentaar (0)

06/06/12

Die GHA (Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans) bied vanjaar weer hyl jaarlikse gedigtekompetisie aan, met verskeie afdelings waarin ingeskryf kan word, waaronder Laerskool-, Hoërskool- en ‘n Ope-afdeling.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

Eerste rockfees in die Bo-Karoo

Kommentaar (0)

22/03/12

RockOpOranje, die eerste alternatiewe Afrikaanse rockfees in die Bo-Karoo, vind op 27 en 28 April 2012 op die terrein van Vluytjieskraal-Noord aangrensend aan Orania plaas.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

AfriForum ‘Ons was daar’-veldtog

Kommentaar (0)

02/03/12

AfriForum het ʼn vyfpuntplan bekendgestel vir die publieke deelname aan die “ons was daar”-veldtog teen die eensydige voorvertelling van die geskiedenis bekendgestel. Die plan is grootliks gerig op die sosiale mediaen behels dat die publiek gevra word om op 28 Februarie 2012 deur middel van sosiale media aan ‘n staptog na die Uniegebou deel te neem deur die nuus en vordering van die staptog op Facebook te deel en op Twitter te hertwiet.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

Musiekfees te Orania

Kommentaar (0)

02/03/12

’n Opwindende musiekfees, RockOpOranje, word 27 tot 28 April vanjaar te Orania aangebied, met musiekgroepe / orkeste soos Beeskraal, Bittereinder, Die Tuindwergies, Mosesmetroman, Bouwer Bosch, en Ridder de Jongh.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

Herdenking van Majuba en verootmoediging

Kommentaar (0)

17/02/12

Die naweek van 25-27 Februarie 2012 word die Slag van Majuba in die Volksrust-distrik met ’n luisterryke program herdenk.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

Cantus-sangaanbieding by Majubafees

Kommentaar (0)

11/02/12

Tydens die Majubafees wat 25 - 27 Februarie buite Volksrust gehou word, beplan Potchefstroomse studente om die Cantus-sangaanbieding as item aan te bied.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

Afrikaners verbrand Binckes-boek

Kommentaar (0)

02/02/12

'n Groep Afrikaners het vandeesmaand in Pretoria ’n eksemplaar van die boek van Robin Binckes, Canvas under the Sky, in die openbaar verbrand.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

Etniese groepering verenig

Kommentaar (0)

02/02/12

Ses prominente Khoi-groepe het pas besluit om verskille opsy te skuif en ’n verenigde front te vorm. Op ’n gesamentlike vergadering te Mosselbaai het twee Griekwa-families en vier Kaapse Khoi-stamme ’n verbond tot samewerking gesluit en verklaar dat hulle ’n Goddelike roeping daartoe voel.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

Veldtog teen eensydige geskiedenis

Kommentaar (0)

28/01/12

AfriForum en AfriForum Jeug het met ʼn gesamentlike veldtog begin teen die eensydige oorvertelling van Suid-Afrika se geskiedenis vir die bereiking van politieke doelwitte.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

Slag van Majuba herdenk

Kommentaar (0)

28/01/12

n Mediaverklaring van die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) lui o.m. soos volg: “Elke jaar klim duisende feesgangers Majubaberg uit om die Slag van Majuba te herdenk, en jy kan ook. Dié veldslag het gedurende die Eerste Vryheidsoorlog op 27 Februarie 1881 plaasgevind.

Lees meer...

Kategorie: Kultuur |

[1] 2 > >>

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sê:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sê:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sê:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


17/05/13 om 08:28:45

Onrusbarende berigte

FRans Malherbe (Skuilnaam sê:

"Stem saam met Olivier.
Gee my die coordinate, dan kyk ons daarna me..."