wordpress visitor
Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Alle stories onder die kategorie: Landbou

Nampo Oesdag 2013

Kommentaar (0)

09/05/13

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

Verhouding mynbougrond tot landbougrond

Kommentaar (0)

11/04/13

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

Solidariteit oor onluste in Wes-Kaap

Kommentaar (0)

22/11/12

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

Kommersiële boere in die spervuur

Kommentaar (0)

15/11/12

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

TLU SA oor arbeidsonrus in Boland

Kommentaar (0)

15/11/12

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

Droogtetoestande vir boere raak kritiek

Kommentaar (0)

15/11/12

Volgens Agri SA ontvang dit steeds berigte oor die nagevolge van die verwoestende veldbrande wat in die meeste provinsies plaasgevind het, soos die tekort aan veevoer en weiding.

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

Landboutoerusting vir SEB vergaan in son

Kommentaar (0)

06/11/12

Volgens boere naby Glen by Bloemfontein staan splinternuwe landboutoerusting ter waarde van miljoene rand reeds sedert Maart vanjaar onbenut in die son by Glen Landboukollege.

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

SA Stamboek-wenners

Kommentaar (0)

30/10/12

Op die SA Stamboek jaarlikse prystoekenningsgeleentheid in Bloemfontein, is Erika Hanekom (68) van die Rhenosterbosrug Stoetery, Malmesbury, aangewys as Beste Skaapstoetteler – een van die eerste vroulike stoettelers wat so vereer is.

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

Nuwe grondvoorstelle deur pres Zuma

Kommentaar (0)

24/10/12

Op die kongres hierdie week van die African Farmers Association of SA (AFASA) te Centurion het pres Jacob Zuma omvattende nuwe voorstelle vir grondhervorming gedoen.

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

Graanboere van die Jaar 2012

Kommentaar (0)

22/10/12

Graan SA het pas hul Graanboere van die Jaar aangewys. Die Graanprodusent van die Jaar in die kommersiële afdeling is Gilly Scheepers van Fouriesburg-distrik, terwyl Israel Motlhabane van Wesselsbron wat aangewys is as die Ontwikkelende Graanprodusent van 2012.

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

Veldbrande saai verwoesting in Vrystaat

Kommentaar (0)

17/08/12

Verwoestende veldbrande deur sowat 20 distrikte in die Vrystaat het die afgelope week verskroeide aarde van sowat 120 000 ha agtergelaat, met geweldige vee-, weiding- en ander boerderyverliese van sowat R500 miljoen.

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

SA 40 ste met voedselsekerheid

Kommentaar (0)

12/07/12

‘n Lansie word vir die boere van Suid-Afrika gebreek met die verskyning van SA in die 40ste plek op die ranglys van lande vir voedselsekerheid, dít hoewel 27% van die land se bevolking ondervoed is.

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

Uitdaging van voedselsekerheid beklemtoon

Kommentaar (0)

12/07/12

Gister het die uitvoerende hoof van die Landbank Phakamani Hadebe gesę: “Ek wil beklemtoon dat die volgende 100 jaar meer uitdagend vir voedselsekerheid gaan wees as die afgelope 100 jaar.

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

Grondoudit in die Vrystaat

Kommentaar (0)

12/07/12

Vrystaat Landbou, in samewerking met Departement Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het besluit om saam ‘n grondoudit in die provinsie aan te pak.

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

Onteiende Zim-boere in Zambië gee Zimbabwe kos

Kommentaar (0)

10/07/12

‘n Ondersoek deur Ditsem Vrystaat het aan die lig gebring dat die oorgrote hoeveelheid mielies wat tans deur Zimbabwe ingevoer word, kom van blanke boere wie se grond in Zimbabwe onteien is en wat in Zambië hervestig het. Die Zimbabwe-bewind het pas 300 000 ton mielies van Zambië ingevoer vir hongerlydendes in die land wat hongersnood in die gesig staar.

Lees meer...

Kategorie: Landbou |

[1] 2 > >>

In die nuus

Gesprekke aan die gang

16/06/13 om 11:29:33

“Parlement laat mense in die steek”

Izak du Toit sę:

"Is die parlement net bymekaarkom plek vir "slapende obuus"lede van ons ANC ..."


16/06/13 om 11:15:17

Sasol miljarde rand uit die sak

Izak du Toit sę:

"Is dit maak ook ons belastinggeld wat aangewend word vir brandstof wat ons ..."


16/06/13 om 11:10:12

Beweerde Libiese miljarde vir wapentuig

Izak du Toit sę:

"So ons ondersteun nou ook Al Quada- en hoeveer van die R na Zuma en sy Anc ..."


12/06/13 om 11:04:56

Ditsem: Naamsaanpassing

C P du Toit sę:

"Maak absoluut sin. Die naam dek nou ons hele land se nuus en dinge.
..."