Alle stories onder die kategorie: Omgewing
Goeie weervoorspelling
Kommentaar (0)
22/10/12
Dit is onder die aandag van DitsemBlits gebring dat uitstekende weervoorspellings vir SA verskaf word deur die Noorweegse Weerdiens. Indien die skakel hieronder oopgemaak word, word uitgekom op ‘n opsommende blad vir die Vrystaat wat drie dae se voorspelling gee.
Lees meer...
Kategorie: Omgewing |
Węreledrenosterdag gevier
Kommentaar (0)
27/09/12
Vyf renosterspesies vir altyd! Dit is die tema van vanjaar se Węreldrenosterdag wat op 22 September gevier is. Węreldrenosterdag word van 2010 af jaarliks gevier om die publiek bewus te maak van die lot van renosters wat stropers ten prooi val.
Lees meer...
Kategorie: Omgewing |
Groot planne vir patent vir waterlose toilet
Kommentaar (0)
06/09/12
Na berig word gaan ‘n toilet wat higiënies is, maar nie van lopende water gebruik maak nie, deur Microsoft-magnaat Bill Gates ontwikkel en bemark word. Gates het ‘n prys van $100 000 uitgeloof vir die beste ontwerp wat nie lopende water en koppeling aan ‘n rioolstelsel benodig nie.
Lees meer...
Kategorie: Omgewing |
Gemeenskap staan op teen wildstropery
Kommentaar (0)
30/08/12
Volgens ‘n mediaverklaring het die gemeenskap van die Buffelsdrift-bewarea, noord van Pretoria, ʼn projek aangepak om wildstropery hok te slaan. “Wildstropery is ʼn geweldige probleem, maar daar is gevind ʼn groot deel van die oplossing lę by die gemeenskap.
Lees meer...
Kategorie: Omgewing |
“Berg” radioaktiewe afval in België
Kommentaar (0)
30/08/12
Kort nadat die Vlaamse koerant, De Standaard, onthul het dat ‘n “berg” radioaktiewe materiaal op die terrein van ‘n bankrot Amerikaanse firma in die dorp Fleurus agtergelaat is, is vasgestel dat die nasionale kernwaghond, NIRAS, al ‘n jaar en ‘n half lank daarvan bewus was.
Lees meer...
Kategorie: Omgewing |
Val skaliegas in eie swaard?
Kommentaar (0)
08/08/12
Die Brits-Australiese BHP Billiton moes pas $2,8 miljard op ‘n skaliegasveld in Fayetteville, Arkansas afskryf – nie oor die gas minder is as wat voor eksplorasie gehoop is nie, maar omdat die oorproduksie van skaliegas die prys van gas in die VSA in ‘n jaar met 45% laat daal het.
Lees meer...
Kategorie: Omgewing |
24/05/13 om 08:35:45
Op die Markplein
Carries sę:
"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."
23/05/13 om 03:45:47
Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid
Piet Mulder sę:
"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."
23/05/13 om 12:03:55
Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis
Jaco de Beer sę:
"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."
24/05/13 om 08:39:08
Verpolitisering van onderwys
Carries sę:
"wat ek verder wou bysę is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."