Alle stories onder die kategorie: Politiek
Moontlik einde van België
Kommentaar (0)
22/10/12
Na afloop van die munisipale verkiesings in België is die kwessie van dié staat se voortbestaan opnuut onder die loep. Bart de Wever se Nieuw-Vlaamse Alliantie (N-VA), het nie net baie goed gevaar nie, hy het die burgemeestersverkiesing in Antwerpen gewen wat 60 jaar lank in die Sosialiste se hande was.
Lees meer...
Kategorie: Internasionale politiek |
VSA: Stryd van die kortbroeke
Kommentaar (0)
12/10/12
Na die eerste openbare debat tussen pres. Barack Obama en sy Republikeinse teenstander, Mitt Romney, onverwags nuwe lewe in Romney se verkiesingsveldtog geblaas het, was daar ongewoon baie belangstelling in gisteraand se debat tussen die twee vise-presidentskandidate, vise president Joe Bidden en sy uitdager, Paul Ryan.
Lees meer...
Kategorie: Internasionale politiek |
Nuwe politieke party
Kommentaar (0)
05/10/12
In ’n mediaverklaring sê die Federale Vryheidsparty: “Sedert die aanbreek van die multi-kulturele demokrasie in Suid Afrika, het die ANC ‘n pad van kulturele en rasverdeeldheid, korrupsie en wanadministrasie geloop, wat op die lang duur Suid-Afrika gaan vernietig.
Lees meer...
Kategorie: Politiek |
Clintons en die Withuis
Kommentaar (0)
06/09/12
Oud-president Bill Clinton het gisteraand op die konvensie van die Demokratiese Party te Charlotte, Noord-Carolina, die formele nominasie gedoen van sittende president, Barack Obama, as die party se kandidaat vir die komende Amerikaanse presidentsverkiesing.
Lees meer...
Kategorie: Internasionale politiek |
24/05/13 om 08:35:45
Op die Markplein
Carries sê:
"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."
23/05/13 om 03:45:47
Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid
Piet Mulder sê:
"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."
23/05/13 om 12:03:55
Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis
Jaco de Beer sê:
"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."
24/05/13 om 08:39:08
Verpolitisering van onderwys
Carries sê:
"wat ek verder wou bysê is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."