Alle stories onder die kategorie: Sport
Vrystaters in buitelandse nasionale spanne
Kommentaar (0)
15/11/12
Richardt Strauss, wat 67 wedstryde vir die Cheetahs gespeel het, is die tweede Vrystater in 85 jaar wat vir Ierland toetsrugby speel. Jack Gage (vleuel) was 18 jaar 330 dae toe hy op 27 Februarie 1926 in sy debuuttoets vir Ierland teen Skotland op Murrayfield, Edinburg, gespeel het. Gage het in 1927 ook vir Ierland uitgedraf, voor hy as 21-jarige in 1928 in sy eerste van 24 wedstryde vir die Vrystaat gespeel het.
Lees meer...
Kategorie: Sport |
Direkteur van KovsieRugby
Kommentaar (0)
22/10/12
Michael Horak is vir ’n driejaartermyn deur die Universiteit van die Vrystaat (UV) as Direkteur van KovsieRugby aangestel. Hy het op 1 Oktober 2012 by die universiteit begin werk.
Lees meer...
Kategorie: Sport |
Jong Vrystaatse talent nie genoeg ontgin
Kommentaar (0)
11/10/12
Die Vrystaat sal opnuut moet besin oor sy vermoë om talent vanuit Vrystaatse skole na die hoër vlakke oor te dra. Die penkop-Cheetahs beklee vanjaar die tweede laaste posisie in die A-afdeling van die nasionale reeks.
Lees meer...
Kategorie: Sport |
Paralimpies - die eintlike gees
Kommentaar (0)
06/09/12
Die amptelike slagspreuk van die Olimpiese Spele is Citius, altius, fortius, wat Latyn is vir Vinniger, hoër, beter. Die slagspreuk van die Paralimpiese Spele is in 2003 verander van Verstand, liggaam en gees na Gees in beweging. Die slagspreuk vir 2012 van die Olimpiese/Paralimpiese Spele gesamentlik is Inspireer 'n geslag.
Lees meer...
Kategorie: Sport |
Bokrugby en leunstoelkritici
Kommentaar (0)
06/09/12
Dis maklik om agteroor in jou stoel te sit en, met geen kontak met die spelers in die harde werklikheid nie, jou mening te lug oor Springbokrugby.
As die beste rubytalent in die wêreld egter in drie toetse teen die Engelse en in twee teen die Poemas, maar eina-eina wen, met boonop twee keer gelykop speel, dan word raad ongevraagd gegee:
Lees meer...
Kategorie: Sport |
Quo vadis Vrystaat rugby?
Kommentaar (0)
06/08/12
Hoewel as lojale Vrystaters en Cheetahs jou bloed oranje pomp, loop die frustasievlak met huidige tendense in Vrystaat rugby hoog.
Eerstens, die sukkelende vertonings van die Cheetahs in die Super 15 vanjaar. Hoeveel wedstryde is nie verloor wat eintlik gewen moes gewees het nie? Dan gaan dit nie soseer oor die ander spanne wat so goed is nie, maar oor ooglopende dom wedstrydtaktiek, soos om swaarverdiende balbesit in die keelgate van opponente af te sool.
Lees meer...
Kategorie: Sport |
24/05/13 om 08:35:45
Op die Markplein
Carries sê:
"wat dan van 'n ou fototjie van hoe die krippe lyk - 'n boer hou da..."
23/05/13 om 03:45:47
Entrepreneurskap as teenvoeter vir werkloosheid
Piet Mulder sê:
"Pragtige idee, maar ek weet van verskeie families wat hulle eie besighede b..."
23/05/13 om 12:03:55
Nuwe boek oor slawe in SA geskiedenis
Jaco de Beer sê:
"Interessant dat dit juis die Engelse was wat probeer het om die "slawe" eti..."
24/05/13 om 08:39:08
Verpolitisering van onderwys
Carries sê:
"wat ek verder wou bysê is dat as die leuen lank genoeg as die waarheid voor..."