wordpress visitor
Wie is ons? - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Wie is ons?

  • 'n Suiwer Afrikaanse koerant
  • Fokus op die Vrystaat, maar ook nasionaal en internasionaal
  • Nuus wat saakmaak
  • Uitstekende advertensiemedium
  • Professionele advertensie-uitleg
  • Spesialisering in advertorials
  • Verskyn maandeliks

Gratis beskikbaar op die volgende plekke

  • In Bloemfontein by supermarkte, brandstofwinkels, Afrikaanse skole gholfklubhuise, Senwes, Universiteit Vrystaat, aftree-oorde, koffiewinkels, Afrikaanse verenigings, die Boeremark, ens.
  • Ook op Welkom, Bultfontein, Brandfort, Boshof, Ladybrand, Excelsior, Dewetsdorp, Petrusburg, Trompsburg, Philippolis, Luckhoff, Vanderkloof, Orania, Hopetown en Kimberley.
  • Individuele intekenare @ R180 p.j.

Interaktiewe webtuiste by www.ditsem.net 
 

DitsemBlits

  • Gratis weeklikse eposnuusbrief

Vir meer inligting, om in te teken of te adverteer, kontak ons by:

Vind ons by:

  • Albrechtstraat 128, Dan Pienaar, Bloemfontein.

 

In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sę:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sę:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sę:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


19/05/13 om 06:27:41

Onrusbarende berigte

Carries sę:

"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."