wordpress visitor
Ditsem Jip Skolefokus - Ditsem Vrystaat - Dit wat saak maak

Lida Strydom

Uitvoerende Hoof van Afstandsleer Plus en Volkskool Orania en voormalige inligtingsbeampte by Orania Beweging.

Het aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat studeer en onderwys gegee. Ná ‘n studie van verskillende onderwysmodelle het sy en haar eggenote hul drie kinders getuisskool met baie vryhede, maar terselfdertyd ook groot verantwoordelikheid.

Raad oor studierigtings in 2013 - Kommentaar (0)

Onderwys: Moderne tegnologie dui op tuisskoling as uitstekende opsie - Kommentaar (0)


In die nuus

Gesprekke aan die gang

18/05/13 om 01:12:38

Nuwe Smouswet “gekheid”

jaap sê:

"Die wet is strydig met die grondwet en daarom ongeldig. Die grondwet bepaal..."


17/05/13 om 11:30:12

Vrystaat Stadion meer leefbaar

J.Meyer sê:

"Solank daar drank te koop aangebied word,en duidelik besope mense toegelaat..."


16/05/13 om 10:02:15

Nog twee plaasaanvalle

Barend Kruger sê:

"Nee, dit moet tot Volksmoord status gedryf word want dit is presies wat dit..."


19/05/13 om 06:27:41

Onrusbarende berigte

Carries sê:

"Is daar iemand wat hierdie ko-ordinate kan verskaf ???..."