►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Realiteit van SA 2018

Die situasie in SA word soos nog altyd en deesdae al meer oorheers deur die verhouding tussen sy swart en wit inwoners. Terwyl daar positiewes in die verhoudinge is, soos welwillendheid onder bepaalde elemente aan albei kante, veral tussen Christen-gelowiges van alle velkleure, word sake letterlik beduiwel deur die bose geeste in die lug en hul handlangers, veral die Nuwe Wêreldorde (NWO) en radikale swartes.

Ons sê drie basiese realiteite is die volgende:

  • Terwyl daar talle uitsonderings is, soos hierbo genoem, funksioneer blank, swart en bruin in SA op verskillende beskawingsvlakke. Dit is eerstewêreld vs. derdewêreld. Dit is feite.
  • Swartmense oorheers die politiek en regeringstruktuur net om een rede en dit is omdat hulle in getalle meer is – hul bevolkingsgroei is die vinnigste. Hulle is nie beter as blankes of meer bekwaam nie, hulle getalle is net meer. Dit bring mee 'n tirannie van die swart meerderheid.
  • Hierdie feitelike situasie word deur die NWO en plaaslike swart radikale politici en agitators gruwelik uitgebuit om vir eie gewin 'n dodelike veldtog teen die blanke burgers van die land te voer en die ryk natuurlike hulpbronne van die land te probeer inpalm.

Om vandag na SA te kyk anders as deur die bril van hierdie drie basiese realiteite, is óf om blind en doof te wees, of om 'n verborge mala fide agenda te hê.

Waar lê die oplossing vir 'n land in intensiewe sorgeenheid? Ons sê, eerstens, by God en Sy Woord. Terug na Hom, op die knieë. Dan opstaan en volgens Sy leiding doen om die oorwinning vir Sy Koninkryk te behaal.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top