►Voorspoedige 2020 | Ditsem Nuus kantoor weer oop | Teken in op die DitsemBlits vir daaglikse Nuushooftrekke en weeklikse Nuuskommentaar►

Terme en Voorwaardes vir DitsemBlits inteken pakket

1.) Terugbetalingsbeleid (Refund policy):

Die intekenfooi betaalbaar om die Daaglikse elektroniese nuusbrief DitsemBlits te ontvang, is R25 per maand betaalbaar per maand of vooruit betaalbaar vir 'n minimum van 12 x maande teen slegs R240, welke bedrag geensins terugbetaalbaar is nie indien die kliënt gedurende die termyn ontvangs van die nuusbrief sou kanseleer.

2.) Terme en voorwaardes:

DitsemNuus stuur die weeklikse nuusbrief uit aan intekenare @ R25 per maand intekenfooi per aand betaalbaar of vooruitbetaalbaar is vir 'n minimum van 12 x maande @ R240 vir 12 maande, hierdie bedrag is betaalbaar in die rekening van DitsemBlits, Standard Bank, rekeningnommer 140 320 105 of deur die PayFast funksie in welke geval die intekenaar 'n unieke verwyssingsnommer van Ditsem Nuus ontvang en ook die DitsemBlits dan per epos ontvang vanaf die begin van die maand volgende op die maand van intekening, geldig vir die daaropvolgende 12 x maande of soos maandeliks betaal is. Die intekenaar onderneem om nie die nuusbrief aan te stuur aan enige ander persoon nie. Ditsem Nuus onderneem om alle besonderhede van die intekenaar vertroulik en slegs binne intieme rekords te bou en dit nie uit te gee aan enige buitepersoon of instansie nie.

3.) Sekuriteitsbeleid

Ditsem Nuus het by sy kantore te Oranje Eggo S39, Orania, maatreëls in plek ten einde te sorg dat alle inligting m.b.t intekenare op DitsemBlits veilig en sekuur is teen enige inbreek van of lekkasie na enige buite-instansie of persoon.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

22 opmerkings

  • Kennathlip - Maandag, 12 April 2021

    Nicely put, Thank you!
    essay marking service dissertation definition help me write a personal statement

    Report
  • Kennathlip - Maandag, 12 April 2021

    Whoa lots of fantastic knowledge.
    successful college essays dissertation writing services help me write my personal statement

    Report
  • Kennathlip - Sondag, 11 April 2021

    Nicely put, With thanks!
    how to write an introduction for a college essay essaytyper top 10 dissertation writing services

    Report
  • Kennathlip - Sondag, 11 April 2021

    You actually reported this wonderfully.
    citing website in essay professional resume writing service top rated essay writing service

    Report
  • BryaneSooto - Maandag, 05 April 2021

    You've made the point!
    need help writing an essay https://topessaywritingbase.com help me write a speech

    Report
  • BryaneSooto - Maandag, 05 April 2021

    You actually revealed that well.
    college essay promps https://discountedessays.com online custom writing services

    Report
  • BryaneSooto - Maandag, 05 April 2021

    Thanks a lot. Ample facts.
    college essay header https://essayextra.com english writing help

    Report
  • BryaneSooto - Maandag, 05 April 2021

    With thanks. An abundance of facts.
    how to write commentary in an essay https://scoringessays.com customize writing

    Report
  • BryaneSooto - Maandag, 05 April 2021

    With thanks! Lots of stuff!
    best essay writing website homework pass cheap assignment writing service
    how to write a good act essay c77jlb 04fa95a

    Report
  • Kennathlip - Maandag, 05 April 2021

    Nicely put. Many thanks.
    essay about military service paper help professional personal statement writers

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Go to top